Ons is baie trots op al ons lede wat deelgeneem het aan die doppies vir wiele projek die jaar.
Die doppies is vandag by Interwaste ingehandig
en ons het 'n indrukwekkende 100kg bereik (Ons mik vir 500kg om 'n rolstoel te skenk).
Baie geluk !!
Moenie vergeet om voort te gaan met die versameling van julle doppies tydens die Desember vakansie nie. Bring dit saam op Vrydae by die Spanbyeenkoms (2024).
Laat ons saamwerk, Org Meyer, om ons doelwit te haal in die nuwe jaar..
