Donasies / Skenkings
Vennote
Projekte
Hoe om betrokke te raak - Druk op Die Skakel vir meer inligting
Terug na Nuus Blad
Het jy 'n Nuus Wenk/Artikel Maak Kontak met ons.
𝐖𝐄𝐍 𝐦𝐞𝐭 𝐝𝐢𝐞 𝐥𝐢𝐞𝐟𝐝𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐣𝐨𝐮 𝐊𝐮𝐥𝐭𝐮𝐮𝐫!

Inleiding :-

Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton, gee jou die geleentheid om 'n Grondpad Vellies geskenkbewys te wen.

Skrywer of Outeur

Kategorie/ë

Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton, gee jou die geleentheid om 'n Grondpad Vellies geskenkbewys te wen.
Inskrywings sluit op 30 April 2025 en wenner sal die 2de Mei 2025 aangekondig word.
Hoe om in te skryf: (Druk op die skakel en voltooi die aksie)
1. “𝐋𝐢𝐤𝐞” en “𝐅𝐨𝐥𝐥𝐨𝐰” ons op Facebook.
2. Sluit aan by ons 𝐖𝐀 𝐊𝐨𝐦𝐦𝐮𝐧𝐢𝐤𝐚𝐬𝐢𝐞 𝐆𝐫𝐨𝐞𝐩
3. 𝐃𝐞𝐞𝐥 (“Share”) die facebook plasing met jou Vriende (Per WhatsApp / Facebook)
4. Tik “𝐆𝐞𝐝𝐨𝐞𝐧” in die Kommentaar blok van die plasing op Facebook
Slide2
Slide3
Slide4
Slide5

Raak betrokke of Benodig jy Advies...

Raak betrokke by Die Voortrekkers - vir avontuur, waardes en vriendskap.

Jy hoef nie alleen te probeer nie. Benodig jy advies? Gesels met ons.

Druk op die skakel en maak kontak met ons - los jou telefoon nommer in die boodskap en ons maak kontak met jou.

Maak Kontak Met Ons
Facebook

Vrywaring:
Neem asseblief kennis dat enige kommentaar of inligting wat in hierdie artikel verskaf word, nie as mediese, regs- of sielkundige advies beskou moet word nie. Die inligting wat verskaf word, is die mening of insette van die skrywer of outeur soos aangedui. Tensy die outeur uitdruklik as “Org Meyer Voortrekkers” aangedui word, verteenwoordig die inhoud nie noodwendig die standpunte of beleid van Die Voortrekkers nie. Dit dien slegs as algemene leiding en inligting. Raadpleeg asseblief ’n gekwalifiseerde professionele persoon vir advies wat op u spesifieke omstandighede van toepassing is.

Terug na Nuus Blad