Fluitseine word
vir verskeie doeleindes gebruik, insluitend kommunikasie tussen mekaar, die
aanduiding van gevaar en om aandag te trek in noodsituasies.
Wanneer 'n Voortrekker Offisier die span wil bymekaar kry, fluit hy "Kom Bymekaar".
Hier is 'n paar fluitseine vir Voortrekker aktiwiteite.
Enige sein moet onmiddellik gehoorsaam word so vinnig
as wat jy kan - maak nie saak watter ander werk jy op daardie tydstip
doen nie.
