Sluit Aan
Uitdagings Live Banner
Loading dares...
Terug na Nuus Blad
Het jy 'n Nuus Wenk/Artikel Maak Kontak met ons.
Grondpad Vellies Geskenkbewys vir Donasies

Inleiding :-

Na vier maande van donasies vra, is ons opgewonde om aan te kondig dat Kathey Hartley van Alberton die wenner is van die Grondpad Vellies geskenkbewys! Phillip-William Kรผhn van Laerskool President Steyn het die meeste donasies ingesamel en ook 'n geskenkbewys ontvang. Dankie aan almal vir julle ondersteuning!

Skrywer of Outeur

Kategorie/รซ

Na amper vier maande van donasies vra, is ons opreg dankbaar aan elkeen wat 'n donasie gegee het. Ons het die name van al die donateurs in 'n โ€œhoedโ€ gegooi en is verheug om aan te kondig dat die trekking lewendig op Facebook uitgesaai is (Gaan kyk gerus : https://www.facebook.com/share/v/8ichuVov6rWtwJMq/?mibextid=qi2Omg)!

๐ŸŽ‰ Die Gelukkige Wenner ๐ŸŽ‰

  • Kathey Hartley van Alberton het die geskenkbewys vir 'n pragtige paar Grondpad Vellies gewen! Baie geluk, Kathey!

๐Ÿ† Jeuglid met die Meeste Donasies ๐Ÿ†

  • Phillip-William Kรผhn van Laerskool President Steyn het die geskenkbewys ontvang vir die meeste donasies. Fantastiese werk, Phillip-William!

Dankie aan almal vir julle ongelooflike ondersteuning! ๐ŸŒŸ

Raak betrokke of Benodig jy Advies...

Raak betrokke by Die Voortrekkers - vir avontuur, waardes en vriendskap.

Jy hoef nie alleen te probeer nie. Benodig jy advies? Gesels met ons.

Druk op die skakel en maak kontak met ons - los jou telefoon nommer in die boodskap en ons maak kontak met jou.

Maak Kontak Met Ons
Facebook

Vrywaring:
Neem asseblief kennis dat enige kommentaar of inligting wat in hierdie artikel verskaf word, nie as mediese, regs- of sielkundige advies beskou moet word nie. Die inligting wat verskaf word, is die mening of insette van die skrywer of outeur soos aangedui. Tensy die outeur uitdruklik as โ€œOrg Meyer Voortrekkersโ€ aangedui word, verteenwoordig die inhoud nie noodwendig die standpunte of beleid van Die Voortrekkers nie. Dit dien slegs as algemene leiding en inligting. Raadpleeg asseblief โ€™n gekwalifiseerde professionele persoon vir advies wat op u spesifieke omstandighede van toepassing is.

Terug na Nuus Blad